'n Kort historiese oorsig sedert die koms en vestiging van die blanke in die gebied.
Autor: | J. S. du Plessis |
---|---|
Jazyk: | Afrikaans<br />English |
Rok vydání: | 1960 |
Předmět: | |
Zdroj: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol 27, Iss 12 (1960) |
Druh dokumentu: | article |
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |
DOI: | 10.4102/koers.v27i12.2090 |
Popis: | Die Sentraal-Afrikaanse Federasiewat in 1953 tot stand gekom het, is u it die vroeëre Suid- en Noord-Rhodesië enNjassaland gevorm. Hierdie suiwer binnekontinentale staat word rondom asvolg begrens: in die noorde deur dieBelgiese Kongo en Tanganyika; in die ooste deur Tanganjika en Portugees-Oos-Afrika; in die suide deur die Unie van Suid-Afrika; in die suidweste en weste onderskeidelik deur Betsjoeanaland -protektoraat en Portugees-Wes-Afrika. |
Databáze: | Directory of Open Access Journals |
Externí odkaz: |