'n Kort historiese oorsig sedert die koms en vestiging van die blanke in die gebied.

Autor: J. S. du Plessis
Jazyk: Afrikaans<br />English
Rok vydání: 1960
Předmět:
Zdroj: Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol 27, Iss 12 (1960)
Druh dokumentu: article
ISSN: 0023-270X
2304-8557
DOI: 10.4102/koers.v27i12.2090
Popis: Die Sentraal-Afrikaanse Federasiewat in 1953 tot stand gekom het, is u it die vroeëre Suid- en Noord-Rhodesië enNjassaland gevorm. Hierdie suiwer binnekontinentale staat word rondom asvolg begrens: in die noorde deur dieBelgiese Kongo en Tanganyika; in die ooste deur Tanganjika en Portugees-Oos-Afrika; in die suide deur die Unie van Suid-Afrika; in die suidweste en weste onderskeidelik deur Betsjoeanaland -protektoraat en Portugees-Wes-Afrika.
Databáze: Directory of Open Access Journals