Autor: |
Hermann Giliomee, Lawrence Schlemmer |
Předmět: |
|
Kategorie: |
|
Popis: |
Teen'n agtergrond van die opmars van Engels in internasionale taalgebruik, gee dié boek'n oorsig en ontleding van ontwikkelinge op Suid- Afrikaanse kampusse oor die afgelope tien jaar – en die implikasies daarvan vir Afrikaans, ander inheemse tale en kulturele diversiteit. Teenoor die standpunt dat Afrikaans as onderrigtaal met “taalvriendelikheid” en met oop hekke vir Engels gebruik moet word, stel hierdie boek die standpunt wat bekend staan as Laponce se Wet: “Hoe taalvriendeliker mense is, hoe dodeliker raak die geveg tussen'n kwesbare en'n sterker taal” (by ons Afrikaans en Engels). |
Databáze: |
eBook Collection (EBSCOhost) |
Externí odkaz: |
|