'n Verkenning van die rol van vrees vir MIV/VIGS in adolessente se seksuele keuses (Afrikaans)
Autor: | Taljaard, Annette |
---|---|
Rok vydání: | 2009 |
Předmět: | |
Druh dokumentu: | Dissertation |
Popis: | ENGLISH : The purpose of this study was to determine the role of fear for HIV/AIDs in adolescents’ sexual choices. Theories which informed the study included developmental theory, decisionmaking theory, as well as emotion theory. In this survey study a mixed-method questionnaire was designed, piloted and then implemented with 252 purposefully selected Grade 11, Afrikaans learners (127 boys and 125 girls), aged 16 to 17 years in one high school in Gauteng. Data was analysed quantitatively and qualitatively. It was found that adolescents link several emotions with HIV&AIDS: fear, concern and caution. Another finding was that adolescents reportedly made safe sexual choices. Therefore, it was concluded that adolescents fear for HIV&AIDS positively impacted on their safe sexual choices. AFRIKAANS : Die doel van hierdie studie was om te bepaal welke rol vrees vir MIV&VIGS speel in adolessente se seksuele keuses. Teorieë wat die studie ingelig het was ontwikkelingsteorie, besluitnemingsteorie en emosie-begronde teorieë. Die navorsingsontwerp van hierdie studie was ‘n opname studie. ‘n Gemengde metode vraelys is ontwerp, geloods, aangepas en geïmplementeer met. 252 graad 11, Afrikaanse leerders (127 seuns en 125 dogters), tussen die ouderdom van 16 en 17 jaar, wat doelgerig geselekteer is vanuit een hoërskool in Gauteng. Vraelysdata is kwantitatiewe en kwalitatiewe geanaliseer. Daar is bevind dat adolessente MIV/VIGS verbind met die emosies: vrees, bekommernis en versigtigheid. Verder blyk dit dat adolessente veilige seksuele keuses maak. Die gevolgtrekking is gemaak dat adolessente se vrees vir MIV&VIGS positief korreleer met hul veilige seksuele keuses. Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2009. Educational Psychology unrestricted |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |