Bewysreg in die Suid-Afrikaanse arbeidsreg

Autor: Van der Merwe, George Willem
Jazyk: afrikánština
Rok vydání: 1996
Předmět:
Druh dokumentu: Dissertation
Popis: Summaries in Afrikaans and English
Text in Afrikaans
In hierdie proefskrif word daar gekonsentreer op die bewyslas in die nywerheidshof omdat die nywerheidshof se benadering met betrekking tot die bewyslas verskil van geval tot gevaL afhangende van die aard van die regshulp waarvoor die party je die nywerheidshof nader. In die tweede plek volg 'n bespreking van hoe en deur wie die voorlegging van getuienis aan die nywerheidshof mag geskied, hetsy by wyse van dokumente of getuies en daarbenewens oak 'n bespreking van watter soort getuienis aan die nywerheidshof voorgele mag word met spesifieke verwysing na inter alia, klankopnames, videobande en die resultate van leuenverklikkertoetse.
In this thesis there will be concentrated on the burden of proof in the industrial court because the industrial court's approach in regard to the burden of proof differs from case to case, depending on the nature of the legal aid for which the party /ies approaches the industrial court. In the second place a discussion will follow of how and by whom the presenting of evidence can be done, whether by documents or by witnesses, and in addition thereto also a discussion on which sort of evidence can be presented to the industrial court with specific reference to, inter alia, taperecordings, video tapes and the results of lie-detector tests.
Private Law
LL.M. (Handelsreg)
Databáze: Networked Digital Library of Theses & Dissertations