Kuns as terapeutiese hulpmiddel in die behandeling van die adolessent met Anorexia Nervosa
Autor: | Smit, Judith |
---|---|
Jazyk: | afrikánština |
Rok vydání: | 2001 |
Předmět: | |
Druh dokumentu: | Dissertation |
Popis: | Text in Afrikaans Die doel van hierdie studie was om vas te stel of kunsterapie wei suksesvol aangewend kan word met die anorexia nervosa-lyer. Daar is spesifiek gefokus op die verbetering van die selfkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Anorexia nervosa en kunsterapie is bespreek. Daar is aandag gegee aan die spesifieke kenmerke wat kuns geskik maak vir terapeutiese aanwending in die bebandeling van die anorexia nervosa-lyer. Die praktiese toepassing van kunsterapie is uiteengesit met die Jdem op kunsterapeutiese tegnieke wat fokus op die verbetering van die selfkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Twee adolessente wat met anorexia nervosa gediagnoseer is, is as proefpersone vir die studie gebruik. Die Adolessente-Selfkonsepskaal (ASKS) en die Sacks Sinsvoltooiingsmedium is as voor- en natoetse ingeskakel om die stand van die twee proetpersone se selfkonsep te bepaal. Kunsterapie is vir twaalf sessies met die proefpersone gedoen. Uit die navorsingsresultate is tot die gevolgtrekking gekom dat kunsterapie gelei het tot 'n verbetering rakende aspekte van die seltkonsep van die adolessent met anorexia nervosa. Kunsterapie is positief beleef deur die proefpersone. Gevoelens kon op 'n nie-bedreigende manier geeksploreer word en onopgeloste situasies kon met vrymoedigheid aangespreek word. The aim of this study was to assess and describe the potential value of art therapy as an intervention strategy for the treatment of adolescents suffering from anorexia nervosa. Anorexia nervosa was described and defined. Diagnostic criteria, the manifestation and contributory causes, as well as the treatment and the prognosis for recovery, were discussed. Art therapy, as well as specific therapeutic techniques suitable for the anorexia nervosa sufferer were explained. The specific objective of the study was to determine the influence of certain art therapy techniques on the self-concept of two adolescents suffering from anorexia nervosa. The results indicated that there were significant changes in the self-concept of the two adolescents. Art therapy can be an effective therapeutic intervention strategy for the adolescent suffering from anorexia nervosa and gives the client the opportunity to come to tenns with the self in a non-threatening way. Psychology of Education M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde) |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |