Verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by Tygerbeer eenheid
Autor: | Visagie, Elizabeth Ann |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 2011 |
Předmět: |
Premature termination
Therapeutic services Sexual abuse Middle childhood Ecological theory Field theory Sexual abused Caregiver Voortydige terminering Terapeutiese dienste Bywoning van terapie Ouer Versorger Seksuele mishandeling Seksueel-mishandelde kind Middelkinderjare Ekologiese teorie Veldteorie 616.85836 Child sexual abuse Treatment Psychotherapy |
Druh dokumentu: | Dissertation |
Popis: | Exploration of factors that lead to early termination of therapeutic services to sexually abused children at TygerBear Unit. Some children referred to TygerBear Unit because of sexual abuse did not complete their therapeutic intervention programmes and possibly did not receive sufficient time to work through the trauma of sexual abuse. The purpose of this qualitative study was to explore and describe the factors that result in the early termination of sexually abused children’s therapeutic services at TygerBear Unit. Applied research that is exploratory and descriptive in nature, with the case study method as strategy, was followed. Data were collected through telephonic and/or one-on-one semi-structured interviews, in addition to the use of notes in personal records. Respondents included parents and/or caregivers of children whose therapy was terminated early, as well as social workers involved with play therapeutic service delivery to these children. Information was analysed with reference to the Field Theory, Ecological Theory and the relevant literature. Several factors that influenced parents and/or caregivers to terminate therapeutic services early were identified. Die verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by TygerBeer Eenheid. Sommige kinders wat na TygerBeer Eenheid verwys word weens seksuele mishandeling, voltooi nie hul terapeutiese intervensieprogramme nie. Die kinders is moontlik nie genoeg tyd gegun om deur die trauma van seksuele mishandeling te werk nie. Die doel van hierdie kwalitatiewe studie was om faktore te verken en te beskryf wat lei tot die voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by die TygerBeer Eenheid. Toegepaste navorsing van 'n verkennende en beskrywende aard is gebruik, met die gevallestudiemetode as strategie. Data is versamel deur middel van telefoniese en/of een-tot-een semi-gestruktureerde onderhoude en persoonlike rekords. Respondente het bestaan uit ouers en/of versorgers wat hul kinders of voogde se terapie voortydig termineer het, asook maatskaplike werkers betrokke by spelterapeutiese dienslewering aan kinders. lnligting is ontleed met verwysing na die Veldteorie en Ekologiese Teorie, asook die relevante literatuur. Verskeie faktore is geidentifiseer wat ouers en/of versorgers noodsaak om terapeutiese dienste voortydig te termineer. Social Work M. Diac. (Play Therapy) |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |