Invloed van organisasieklimaat op werkmotivering

Autor: Gerber, Frans Jacobus
Rok vydání: 2003
Předmět:
Druh dokumentu: Dissertation
Popis: Text in Afrikaans
Hierdie navorsing het ten doel om die verband tussen organisasieklimaat en werksmotivering te bepaaL Organisasieklimaat is met die Organisasiediagnosevraelys (ODV) gemeet en werksmolivering is met die Verwagtingsmotiveringsvraelys (VMV) gemeet, 'n skaal wat gefundeer is in die teoretiese model van Edward E Lawler, III, en deur die navorser aangepas is vir die steekproef en deur faktorontleding valideer is. Die interalcsie deur biografiese en organisatoriese veranderlikes (ras, geslag, hierargiese posvlak, werkspan, ouderdom en diensjare) is dear ontleding van variansie en korrelasieontleding ondersoek. AI die korrelasies tussen die hoofdimensies van organisasieklimaat en werksmotivering, met die uitsondering van valensie, ondersteun die navorsingshipoteses met totale organisasieklimaat en totale werlcsmotivering (volgens die Lawler-formule) se korrelasie gelyk aan 0,549 teen die 0,01 peil. Deur stapsgewyse regressie-ontleding is twee dimensies van organisasieklimaat, naamlik taakeienskappe asook bestuur en leierskap, gebruik om totale werksmotivering volgens Lawler se formule te voorspel. Ongeveer 30% van die variansie van werksmotivering is hierdeur voorspel.
The objective of this research is to determine the relationship between organisational climate and work motivation. Organisational climate was measured by the Organisational Diagnostic Questionnaire (ODQ), and work motivation was measured by the Expectancy Motivation Questionnaire (EMQ), a scale based on the model of Edward E. Lawler, III, and validated by means of factor analysis for the population. The interaction of the biographical and organisational variables on the main variables was studied by means of ANOVA as well as correlations. The correlation between total organisational climate and total work motivation (calculated according to the Lawler formula) was 0,549 at the 0,01 level, thus supporting the research hypothesis. By following the stepwise regression analytical procedures, the two dimensions of organisational climate (task characteristics and manager/leadership) used to forecast work motivation (as calculated by the Lawler formula), explained 30% of the variance of work motivation.
Industrial and Organisational Psychology
MCOM (Industrial and Organisational Psychology)
Databáze: Networked Digital Library of Theses & Dissertations