Bepaling van realistiese prestasievlakke as 'n voorligtingstaak
Autor: | Bester, Garfield |
---|---|
Jazyk: | afrikánština |
Rok vydání: | 1998 |
Předmět: | |
Druh dokumentu: | Dissertation |
Popis: | Die doel van voorligting is om 'n persoon tot selfaktualisering te lei, of anders gestel, om hom te help om sy volle potensiaal te verwesenlik. Die doel wat ook op 'n leersituasie van toepassing is, word moeilik bereik indien 'n leerling onbewus van of onrealisties oar sy potensiaal is. So 'n leerling sal baat vind by 'n voorligtingsprogram waarin realistiese prestasievlakke bepaal word. 'n Empiriese ondersoek waarby 124 graad 11- leerlinge betrek is, is uitgevoer. Veranderlikes soos intelligensie, aanleg, selfkonsep, motivering, belangstelling (brein voorkeur) en studieorientasie is met betroubare instrumente gemeet en deur middel van regressie-analises gekombineer ten einde variansie in prestasie te verklaar. Regressievergelykings is opgestel waarmee realistiese punte in die vernaamste vakke bepaal kan word. The aim of guidance is to lead a person to self-actualisation or stated differently, to help him to develop his full potential. This aim, which is also applicable to a learning situation, is difficult to attain if a pupil is unaware of, or unrealistic about his potential. Such a pupil will benefit from a guidance programme in which realistic achievement levels are determined. An empirical investigation which involved 124 grade 11 pupils was carried out. Variables such as intelligence, aptitude, self concept, motivation, interest (brain preference) and study orientation were measured with reliable instruments, and by means of regression analyses combinations were found to explain the variance in achievement. Regression equations were formulated with which realistic scores could be determined in the most important subjects. Psychology of Education M. Ed. (Voorligting) |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |