'n Ondersoek na die verband tussen persoonlikheidstipes en 'n sin vir koherensie
Autor: | Fourie, Renata |
---|---|
Rok vydání: | 2000 |
Předmět: | |
Druh dokumentu: | Dissertation |
Popis: | Text in Afrikaans Summaries in Afrikaans and English Die doel van hierdie studie was om die verwantskap tussen persoonlikheidstipes en 'n salutogeniese konstruk naamlik sin vir koherensie te ondersoek. Persoonlikheid is vanuit 'n behavioristiese sowel as humanistiese paradigma ondersoek en sin vir koherensie vanuit 'n salutogeniese paradigma. Die studie is uitgevoer onder middelvlak bestuurders in 'n finansiele instelling waarvan die totale populasie in 'n gegewe geografiese gebied betrek is. Twee meetinstrumente, naamlik die lewensorientasievraelys (OLQ) en die Myers-Briggs tipe indikator (MBTI) is gebruik op die populasie van 57 bestuurders. Pearson produkmoment-korrel asiekoeffisiente is bereken en 'n variansie-ontleding is gedoen. Die resultate van hierdie studie toon dat daar nie 'n beduidende verband is tussen persoonlikheidstipes en sin vir koherensie nie. Die aanname word gemaak dat 'n verwantskap tussen die twee konstrukte moontlik gevind kan word indien 'n meer geografies verspreide en heterogene proefgroep gebruik word waarin al die persoonlikheidstipes verteenwoordig is. The purpose of this study was to investigate the relationship between personality types a11d a salutogenic construct, namely sense of coherence. Personality has been investigated from a behaviouristic as well as a humanistic paradigm and sense of coherence from a salutogenic paradigm. This study has been done on persons on middle management level in a financial institution of which the total population has been approached in a given geographical area. Two measuring instruments, namely the Orientation To Life Questionnaire (OLQ) and the Myers-Briggs Type Indicator (MBTI) have been used on the population of 57 managers. Pearson product moment correlation coefficient has been calculated and a variation analysis has been done. The results of this study show that there is no significant relation between personality types and sense of coherence. It is supposed that a relationship between the two constructs might be found if a more heterogenic and geographically spread experimental group is used in such a way that all the personality types are represented. Psychology M.A. (Bedryfsielkunde) |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |