Koöperasie as mededingingstrategie vir graanprodusente, 1995
Autor: | Olivier, Pieter Gerhardus |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 1998 |
Předmět: |
Co-operation a_mongst grain producers
Co-operation as a marketing strategy for grain producers Competition amongst grain producers Co-operative philosophy Competitive strategy Alternative marketing strategies for grain producers Government approach to marketing of agricultural products Single channel marketing of agricultural products Institutional changes in marketing of agricultural products Threats for grain producers in the market Expectations with regard to cooperation as a competitive strategy 334.68413310968 Cooperative societies South Africa Grain Cooperative marketing Competition Strategic planning |
Druh dokumentu: | Dissertation |
Popis: | Kooperasies, as werktuie ter doelwitbereiking vir graanprodusente, het sedert hul totstandkoming onderskeibare ontwikkelingsfases deurgegaan. Die toepassing van kooperasie as mededingingstrategie deur graanprodusente is grootliks bei"nvloed deur die veranderings wat tydens die ontwikkelingsfases voorgekom het. Aksies wat in die loop van hierdie ontwikkellngsfases ingestel was, het mettertyd onduidelikhede oor die bestaansgrondslag van die kooperasies laat ontstaan. Die klJmaat van politieke veranderings wat tans in die land heers, kan ook belangrike veranderings meebring ten opsigte van die grondslag waarop kooperasies funksioneer. Pie uitwerking van die verwagte veranderings kan kooperasies forseer om strategiese aanpassings in hul strukture te maak ten einde steeds suksesvol te kan bly voortbestaan. · Graanprodusente verkeer in 'n posisie wat vereis dat daar besin moet word oor strategiee wat gevolg kan word ten einde steeds suksesvol in die onsekere markomstandighede mee te ding. Die toepassing van kooperasie as mededingingstrategie waarvolgens graanprodusente deur lidmaatskap van die kooperasies in die mark deelgeneem het, kom nou ook onder die loep. Die hoofprobleem waarop daar dus in hierdie studie gefokus word, is om te bepaal of kooperasie as mededingingstrategie geskik is om die individuele en kollektiewe belange van graanprodusente te bevorder. Van die belangrikste bevindings van die studie is: Graanprodusente voorsien dat kooperasie individuele graanprodusente se markoptrede kan versterk. Graanprodusente is van mening dat hulle deur middel van kooperasie wat manifesteer in selfstandige besigheidsondernemings, genaamd ''kooperasies", 'n positiewe invloed vir graanprodusente op die mark kan uitoefen. Daar kcan nie 'n beduidende negatiewe, of positiewe persepsie oor onderlinge mededinging en die invloed wat die vryemarkbedeling daarop uitoefen, by graanprodusente gei"dentifiseer word nie. Dit blyk egter dat sommige graanprodusente die vryemarkbedeling as 'n belangrike markfaktor bejeen. Ander graanprodusente huldig 'n meer buigsame benadering jeens die vryemarkbedeling. Graanprodusente is, met enkele klemverskille, van mening dat die kooperasies nie daarin slaag om die tradisionele kooperasiebeginsels in die wyse waarop kooperasies hul besigheid bedryf, volledig toe te pas nie. Graanprodusente het oor die algemeen gesien duidelike menings oor die noodsaaklikheid daa.rvan dat die staat nie by die graanbedryf meet inmeng nie. Ander tipes ondersteuningstrategiee, soos die oprigting van beslote korporasies of maatskappye, geniet wisselende steun. 'n Beduidende groep graanprodusente is onseker oor moontlikhede om maatskappye met kapitaalgroei as basis te skep, om sodoende in geheel met kooperasies weg te doen. Co-operatives have experienced distinguishable changes. The application of co-operation as a competitive strategy by g~in producers was largely influenced by the changes. The prevailing political changes can also instigate important changes with regard to co-operatives. Grain producers must revise strategies to maintain successful competition in the market. The study investigates co-operation as a competitive strategy to advance the individual and collective interests of grain producers, Findings are: Grain producers are convinced that co-operation enhances the market related actions of individual grain producers. Grain producers can, through co-operation, exercise a positive influence in the market. No definite negative or positive perception concerning the influence of the free market system upon mutual competition could be identified. Grain producers are convinced that the state should not interfere with the grain industry. Business Management M. Admin. (Business Management) |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |