Faktore wat verband hou met die leermotivering en leerhouding van leerders in sekondêre skole in die Upington omgewing.
Autor: | Nel, William Nico |
---|---|
Jazyk: | afrikánština |
Rok vydání: | 2000 |
Předmět: |
Leermotivering
Bruin sekondere skool-leerders Voormalige model C-skool Ekstrinsieke en intrinsieke motivering Betekenisvolle ander Ingrypingsprogramme Sosio-ekonomiese faktore Selfbeeld Selfdoeltreffendheid Onderwyserpersepsies Learning motivation Coloured secondary school learners Ex-model C school Extrinsic and intrinsic motivation Significant others Intervention programme Socio-economic factors Self-concept Self-efficacy Teacher perceptions 370.1540968711 Learning Psychology of South Africa Upington Motivation in education High school students |
Druh dokumentu: | Dissertation |
Popis: | Summaries in Afrikaans and English The aim was to establish factors related to learning motivation and learning attitude of learners in historically coloured schools. An eclectic approach was followed because theoretical views on motivation could not furnish a comprehensive theory. The definition emerging from this approach states that motivation is a process started within a person to create a state of need for satisfaction and happiness that can be reached by instigating and sustaining goal-directed activity. The link between learning and motivation, as well as related factors, was ascertained. Determinants of high and low levels of learning motivation were established. Programmes aimed at higher motivation levels were explored. Empirically it was proven that grade 9 learners in historically coloured schools leaned more towards an extrinsic orientation; grade 12's more intrinsic. An intervention programme is suggested. Die doel was om vas te stel watter faktore hou verband met die leermotivering en leerhouding van leerders in histories bruin sekondere skole spesifiek. 'n Eklektiese benadering is gevolg omdat die teoretiese beskouings oor leerrnotivering nie 'n bevredigende allesomvattende teorie kon verskaf nie. Die werksdefinisie van motivering is 'n gevolg daarvan en lui as volg: motivering is die proses wat in die persoon aan die gang gesit word om 'n staat van behoefte na tevredenheid en geluk te skep wat bereik kan word deur doelgerigte aktiwiteit aan te stig en aan die gang te hou. Die verband tussen leer en motivering is bepaal asook die faktore wat verband hou met leermotivering. Bepalers van hoe en lae leermotiveringsvlakke is vasgestel en ingrypingsprogramme gemik op verhoogde motivering is ondersoek. Empiries is bewys dat die graad 9-leerders meer geneig is tot ekstrinsieke orienterings rakende leermotivering; graad 12-leerders meer intrinsiek. 'n lngrypingsprogram word voorgestel. Teacher Education M. Ed. (met spesialisering in Voorligting) |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |