Aanwending van werknemerhulpprogramme deur welsynsinstansies
Autor: | Brink, Adéle |
---|---|
Jazyk: | afrikánština |
Rok vydání: | 2002 |
Předmět: |
Employee assistance programme
Personal problems Productivity Social worker Social work supervisor Supervision Welfare agencies Welfare organisations Work-related problems Maatskaplike werker Maatskaplikewerksupervisor Persoonlike probleme Produktiwiteit Supervisie Werknemerhulpprogram Werkverwante probleme Welsynsinstansies Welsynsorganisasies 361.320683 Employee assistance programs South Africa Managed care plans (Medical care) Employees Counseling of Job stress Personnel management Social workers Social work administration Social work education Supervision of In-service training Social service Research Industrial welfare |
Druh dokumentu: | Dissertation |
Popis: | Text in Afrikaans The purpose of this research study is to determine the extent to which employee assistance programmes can be utilised by welfare agencies to ensure that work-related and personal problems do not negatively influence the productivity of social workers. The group of respondents consisted of ten social work supervisors from ten different welfare agencies, which included civil sevice organisations, specialist organisations and family welfare organisations. The conclusion that was reached based on the findings of the empirical study is that social workers have a need for services that will prevent, relieve or eliminate their work-related and personal problems, in order to improve the productivity and general functioning of social workers. It is recommended that welfare agencies in accordence with their unique nature and functioning and the specific needs of the social workers, utilise employee assistance programmes so as to ensure optimal productivity of social workers Die doel van die navorsingstudie is om te bepaal tot watter mate werknemerhulpprogramme deur welsynsinstansies aangewend kan word ten einde te verseker dat werkverwante en persoonlike probleme nie die produktiwiteit van maatskaplike werkers negatief beinvloed nie. Die ondersoekgroep het bestaan uit tien maatskaplikewerksupervisors van tien verskillende welsynsinstansies, te wete staatsdiensorganisasies, spesialiteitsorganisasies en gesinsorgorganisasies. Na aanleiding van die empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplike werkers 'n behoefte aan dienste het wat hul werkverwante en persoonlike probleme voorkom, verlig of uit die weg ruim ten einde produktiwiteit en algemene funksionering van maatskaplike werkers te bevorder. Daar word aanbeveel dat welsynsinstansies, na gelang van hul unieke aard en funksionering en die spesifieke behoeftes van die maatskaplike werker, werknemerhulpprogramme sal aanwend ten einde optimale produktiwiteit van maatskaplike werkers te verseker. Social Work M.Diac. (Social Work) |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |