A new femtosecond electron diffractometer for structural dynamics experiments at cryogenic temperatures

Autor: Smit, Albert Bart
Rok vydání: 2014
Předmět:
Druh dokumentu: Diplomová práce
Popis: Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014.
ENGLISH ABSTRACT: In this thesis, a femtosecond electron diffraction (FED) set-up that is capable of investigating the photo-induced switching of Cu(DCNQI)2 from being an insulator to being a conductor is presented. Movies of atomic structural changes with temporal resolution within the typical photo-switching transition timescales (sub-picoseconds) are obtainable with this set-up by employing a femtosecond laser. The experimental technique and the design of a crucial instrument of the machine, the electron gun, are extensively described and characterised both numerically and experimentally. The interest in observing atomic structural changes of Cu(DCNQI)2 in real time is because of the rich variety of the radical salts available that show alloy-specific Charge Density Wave (CDW) transitions. Valuable insights about the driving mechanisms behind these structural changes that are responsible for a change in conductivity are obtainable, as well as the relation between crystal alloys and their transition characteristics. Electron diffraction patterns of crystals in their metallic phase (room temperature) are shown in this thesis, but diffraction patterns of cryo-cooled Cu(DCNQI)2 in its insulating phase are still to be acquired. The temporal resolution of the atomic movie can be improved by recompression of electron pulses that are debunched due to Coulomb repulsion and electron energy spread within a pulse. Numerical and preliminary experimental results presented in this work expose the potential of a simple compression technique. In this way, more electrons in a single electron pulse can be afforded which allows to perform experiments at shorter integration time or lower repetition rate.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis word ’n femtosekonde elektron diffraksie opstelling aangebied wat daartoe in staat is om die foto-geïnduseerde omskakeling in Cu(DCNQI)2 van nie-geleier tot geleier te ondersoek. Deur gebruik te maak van ’n femtosekonde laser in hierdie opstelling, is ’rolprente’ van strukturele veranderinge op atoomskaal met ’n tyd resolusie beter as die tipiese foto-omskakelings tydskaal (sub-pikosekonde) verkrygbaar. Die eksperimentele tegniek en die ontwerp van ’n noodsaaklike instrument van die masjien, die elektron geweer, word breedvoerig beskryf en numeries en eksperimenteel gekenmerk. Die belangstelling om strukturele veranderinge in Cu(DCNQI)2 op atoom skaal in reële tyd waar te kan neem is as gevolg van die ryke verskeidenheid van radikale soute, wat allooispesifieke ladings digtheid golf (CDW) oorgange toon, wat beskikbaar is. Waardevolle insigte oor die meganismes wat hierdie strukturele veranderinge wat ’n verandering in geleiding veroorsaak dryf is verkrygbaar, sowel as die verwantskap tussen die kristal allooi en die oorgang kenmerke. Diffraksie patrone van kristalle in die metaalagtige fase (kamer temperatuur) word in hierdie tesis getoon, maar diffraksie patrone van cryo-verkoelde Cu(DCNQI)2 in die niegeleier fase moet nog verkry word. Die tyd resolusie van die atomiese rolprent kan verbeter word deur die elektron puls — wat deur Coulomb afstoting en elektron energie spreiding versprei is — weer saam te pers. Numeriese en voorlopige eksperimentele resultate toon die potensiaal van ’n eenvoudige kompressie tegniek. Hierdeur kan meer elektrone in ’n elektron puls gegun word en so die integrasie tyd of die herhalingstempo van die eksperimente verkort kan word.
Databáze: Networked Digital Library of Theses & Dissertations