'n Ondersoek na sangpedagogiek met besondere verwysing na die Schubert-liedere as onderrigliteratuur
Autor: | Fourie, Magdalena Johanna |
---|---|
Rok vydání: | 1986 |
Předmět: | |
Druh dokumentu: | Diplomová práce |
Popis: | Thesis (MMus) - Stellenbosch University, 1986. INLEIDING: By die instudeer van 'n aantal Schubert-liedere het die skryfster onder die indruk gekom van nie alleen die skoonheid van die poëtiese en musikale inhoud nie, maar veral ook die pedagogiese waarde daarvan. 'n Behoefte om die potensiaal van die Schubert-liedere as onderrigmateriaal te ondersoek, het ontstaan. |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |