A systems engineering approach to metallurgical accounting of integrated smelter complexes

Autor: Mtotywa, Busisiwe Percelia, Lyman, G. J.
Rok vydání: 2008
Předmět:
Druh dokumentu: Diplomová práce
Popis: Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2008.
ENGLISH ABSTRACT: The growing need to improve accounting accuracy, precision and to standardise generally accepted measurement methods in the mining and processing industries has led to the joining of a number of organisations under the AMIRA International umbrella, with the purpose of fulfilling these objectives. As part of this venture, Anglo Platinum undertook a project on the material balancing around its largest smelter, the Waterval Smelter. The primary objective of the project was to perform a statistical material balance around the Waterval Smelter using the Maximum Likelihood method with respect to platinum, rhodium, nickel, sulphur and chrome (III) oxide. Pt, Rh and Ni were selected for their significant contribution to the company’s profit margin, whilst S was included because of its environmental importance. Cr2O3 was included for its importance in as far as the difficulties its presence poses in smelting of PGMs. The objective was achieved by performing a series of statistical computations. These include; quantification of total and analytical uncertainties, detection of outliers, estimation and modelling of daily and monthly measurement uncertainties, parameter estimation and data reconciliation. Comparisons were made between the Maximum Likelihood and Least Squares methods. Total uncertainties associated with the daily grades were determined by use of variographic studies. The estimated Pt standard deviations were within 10% relative to the respective average grades with a few exceptions. The total uncertainties were split into their respective components by determining analytical variances from analytical replicates. The results indicated that the sampling components of the total uncertainty were generally larger as compared to their analytical counterparts. WCM, the platinum rich Waterval smelter product, has an uncertainty that is worth ~R2 103 000 in its daily Pt grade. This estimated figure shows that the quality of measurements do not only affect the accuracy of metal accounting, but can have considerable implications if not quantified and managed. The daily uncertainties were estimated using Kriging and bootstrapped to obtain estimates for the monthly uncertainties. Distributions were fitted using MLE on the distribution fitting tool of the JMP6.0 programme and goodness of fit tests were performed. The data were fitted with normal and beta distributions, and there was a notable decrease in the skewness from the daily to the monthly data. The reconciliation of the data was performed using the Maximum Likelihood and comparing that with the widely used Least Squares. The Maximum Likelihood and Least Squares adjustments were performed on simulated data in order to conduct a test of accuracy and to determine the extent of error reduction after the reconciliation exercise. The test showed that the two methods had comparable accuracies and error reduction capabilities. However, it was shown that modelling of uncertainties with the unbounded normal distribution does lead to the estimation of adjustments so large that negative adjusted values are the result. The benefit of modelling the uncertainties with a bounded distribution, which is the beta distribution in this case, is that the possibility of obtaining negative adjusted values is annihilated. ML-adjusted values (beta) will always be non-negative, therefore feasible. In a further comparison of the ML(bounded model) and the LS methods in the material balancing of the Waterval smelter complex, it was found that for all those streams whose uncertainties were modelled with a beta distribution, i.e. those whose distribution possessed some degree of skewness, the ML adjustments were significantly smaller than the LS counterparts It is therefore concluded that the Maximum Likelihood (bounded models) is a rigorous alternative method of data reconciliation to the LS method with the benefits of; -- Better estimates due to the fact that the nature of the data (distribution) is not assumed, but determined through distribution fitting and parameter estimation -- Adjusted values can never be negative due to the bounded nature of the distribution The novel contributions made in this thesis are as follows; -- The Maximum Likelihood method was for the first time employed in the material balancing of non-normally distributed data and compared with the well-known Least Squares method -- This was an original integration of geostatistical methods with data reconciliation to quantify and predict measurement uncertainties. -- For the first time, measurement uncertainties were modeled with a distribution that was non-normal and bounded in nature, leading to smaller adjustments
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die groeiende behoefte aan rekeningkundige akkuraatheid, en om presisie te verbeter, en te standardiseer op algemeen aanvaarde meetmetodes in die mynbou en prosesseringsnywerhede, het gelei tot die samwewerking van 'n aantal van organisasies onder die AMIRA International sambreel, met die doel om bogenoemde behoeftes aan te spreek. As deel van hierdie onderneming, het Anglo Platinum onderneem om 'n projek op die materiaal balansering rondom sy grootste smelter, die Waterval smelter. Die primêre doel van die projek was om 'n statistiese materiaal balans rondom die Waterval smelter uit te voer deur gebruik te maak van die sogenaamde maksimum waarskynlikheid metode met betrekking tot platinum, rodium, nikkel, swawel en chroom (iii) oxied. Pt, Rh en Ni was gekies vir hul beduidende bydrae tot die maatskappy se winsmarge, terwyl S ingesluit was weens sy belangrike omgewingsimpak. Cr2O3 was ingesluit weens sy impak op die smelting van Platinum groep minerale. Die doelstelling was bereik deur die uitvoering van 'n reeks van statistiese berekeninge. Hierdie sluit in: die kwantifisering van die totale en analitiese variansies, opsporing van uitskieters, beraming en modellering van daaglikse en maandelikse metingsvariansies, parameter beraming en data rekonsiliasie. Vergelykings was getref tussen die maksimum waarskynlikheid en kleinste kwadrate metodes. Totale onsekerhede of variansies geassosieer met die daaglikse grade was bepaal deur ’n Variografiese studie. Die beraamde Pt standaard afwykings was binne 10% relatief tot die onderskeie gemiddelde grade met sommige uitsonderings. Die totale onsekerhede was onderverdeel in hul onderskeie komponente deur bepaling van die ontledingsvariansies van duplikate. Die uitslae toon dat die monsternemings komponente van die totale onsekerheid oor die algemeen groter was as hul bypassende analitiese variansies. WCM, ‘n platinum-ryke Waterval Smelter produk, het 'n onsekerheid in die orde van ~twee miljoen rand in sy daagliks Pt graad. Hierdie beraamde waarde toon dat die kwaliteit van metings nie alleen die akkuraatheid van metaal rekeningkunde affekteer nie, maar aansienlike finansiële implikasies het indien nie die nie gekwantifiseer en bestuur word nie. Die daagliks onsekerhede was beraam deur gebruik te maak van “Kriging” en “Bootstrap” metodes om die maandelikse onsekerhede te beraam. Verspreidings was gepas deur gebruik te maak van hoogste waarskynlikheid beraming passings en goedheid–van-pas toetse was uitgevoer. Die data was gepas met Normaal en Beta verspreidings, en daar was 'n opmerklike vermindering in die skeefheid van die daaglikse tot die maandeliks data. Die rekonsiliasies van die massabalans data was uitgevoer deur die gebruik die maksimum waarskynlikheid metodes en vergelyk daardie met die algemeen gebruikde kleinste kwadrate metode. Die maksimum waarskynlikheid (ML) en kleinste kwadrate (LS) aanpassings was uitgevoer op gesimuleerde data ten einde die akkuraatheid te toets en om die mate van fout vermindering na die rekonsiliasie te bepaal. Die toets getoon dat die twee metodes het vergelykbare akkuraathede en foutverminderingsvermoëns. Dit was egter getoon dat modellering van die onsekerhede met die onbegrensde Normaal verdeling lei tot die beraming van aanpassings wat so groot is dat negatiewe verstelde waardes kan onstaan na rekosniliasie. Die voordeel om onsekerhede met 'n begrensde distribusie te modelleer, soos die beta distribusie in hierdie geval, is dat die moontlikheid om negatiewe verstelde waardes te verkry uitgelsuit word. ML-verstelde waardes (met die Beta distribusie funksie) sal altyd nie-negatief wees, en om hierdie rede uitvoerbaar. In 'n verdere vergelyking van die ML (begrensd) en die LS metodes in die materiaal balansering van die waterval smelter kompleks, is dit gevind dat vir almal daardie strome waarvan die onserkerhede gesimuleer was met 'n Beta distribusie, dus daardie strome waarvan die onsekerheidsdistribusie ‘n mate van skeefheid toon, die ML verstellings altyd beduidend kleiner was as die ooreenkomstige LS verstellings. Vervolgens word die Maksimum Waarskynlikheid metode (met begrensde modelle) gesien as 'n beter alternatiewe metode van data rekosiliasie in vergelyking met die kleinste kwadrate metode met die voordele van: • Beter beramings te danke aan die feit dat die aard van die onsekerheidsdistribusie nie aangeneem word nie, maar bepaal is deur die distribusie te pas en deur van parameter beraming gebruik te maak. • Die aangepaste waardes kan nooit negatief wees te danke aan die begrensde aard van die verdeling. Die volgende oorspronklike bydraes is gelewer in hierdie verhandeling: • Die Maksimum Waarskynlikheid metode was vir die eerste keer geëvalueer vir massa balans rekonsiliasie van nie-Normaal verspreide data en vergelyk met die bekendde kleinste kwadrate metode. • Dit is die eerste keer geostatistiese metodes geïntegreer is met data rekonsiliasie om onsekerhede te beraam waarbinne verstellings gemaak word. • Vir die eerste keer, is meetonsekerhede gemoddelleer met 'n distribusie wat nie- Normaal en begrensd van aard is, wat lei tot kleiner en meer realistiese verstellings.
Databáze: Networked Digital Library of Theses & Dissertations