Coaxial resonator filters
Autor: | Maas, Susan |
---|---|
Rok vydání: | 2011 |
Předmět: | |
Druh dokumentu: | Diplomová práce |
Popis: | Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2011. ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this project is to develop a number of coaxial resonator lters. Firstly, the theoretical model of the lter is discussed, with a Tchebyscheff LC-ladder prototype lter used to derive a generalised bandpass lter. From this, generalised Combline- and Interdigital lters are derived. Following this, various options and limitations in the mechanics of microwave lters are discussed. Results are shown for an in-depth study considering the unloaded quality factor for thirteen di erent resonators. Each resonator is unique in the method of manufacturing, polishing, as well as plating. Utilizing the information obtained from the unloaded quality factor measurements, three coupled coaxial resonator lters, are designed for use in a radar system, namely a sixth order 2125 MHz Combline lter, a sixth order 9250 MHz Interdigital lter and a third order 9250 MHz Interdigital lter. Optimal results were obtained when both resonators and coupled transmission line lters were constructed from aluminium that was wire-cut and then silver electroplated. AFRIKAANSE OPSOMMING: Die omvang van hierdie projek behels die ontwerp en bou van ko-aksiale resoneerder filters. Eerstens word die teoretiese modellering van die lters bespreek. 'n Tchebyscheff LC-leer prototipe filter word gebruik as basis vir 'n generiese banddeurlaat filter. Die banddeurlaat lter word gebruik om die afgeleide Kamlyn- en Interdigitale filter te de finieer. Hierna volg 'n bespreking aangaande die verskillende moontlikhede in die meganiese vervaardiging van mikrogolf filters. 'n Gedetailleerde studie word gedoen om die onbelaste kwaliteitsfaktore van 13 verskillende resoneerders te bepaal. Elkeen van hierdie resoneerders is uniek in die metode van vervaardiging, polering, asook die platering daarvan. Deur gebruik te maak van die resultate van die onbelaste kwaliteitsfaktore, word drie gekoppelde ko-aksiale resoneerder filters ontwikkel vir die gebruik in 'n radarstelsel, naamlik 'n sesde-orde 2125 MHz Kamlyn lter, 'n sesde orde 9250 MHz Interdigitale filter, asook 'n derde orde 9250 MHz Interdigitale filter. Die beste resultate was gevind toe beide resoneerders en gekoppelde ko-aksiale resoneerder filters vervaardig is uit aluminium wat gedraadsny en silwer geplateer is. |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |