A tool kit for the design of superconducting programmable gate arrays
Autor: | Fourie, Coenrad Johann |
---|---|
Rok vydání: | 2004 |
Předmět: | |
Druh dokumentu: | Diplomová práce |
Popis: | Thesis (PhD)--University of Stellenbosch, 2003. ENGLISH ABSTRACT: The development of a tool kit for the design of superconducting programmable gate arrays (SPGAs) is discussed. A circuit optimizer using genetic algorithms is developed and evaluated. Techniques and a program are also developed for the generation of segmentized 3D models with which to calculate inductance in circuit structures through FastHenry. The ability to add random variations to the dimensions of the models is included. These tools are then used to design novel latching elements that allow the construction of reprogrammable Rapid Single Flux Quantum (RSFQ) circuits. A circular process is used, whereby layouts are converted back to circuit diagrams through element extraction, and reoptimized if necessary. Two programmable frequency dividers are then designed; one for testing the routing and switch structures and programming architecture of an SPGA, and another compact one for testing the latching elements and off-chip interface. The dissertation concludes with an overview of the circuits necessary for the implementation of a fully functional SPGA. AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ontwikkeling van ’n gereedskapstel vir die ontwerp van supergeleier FPGA’s (SPGA’s) word bespreek. Eerstens word ’n stroombaanoptimeerder, wat met genetiese algoritmes funksioneer, ontwikkel en geëvalueer. Daarna word tegnieke en ’n program ontwikkel om driedimensionele segmentmodelle te genereer waaruit FastHenry die induktansie van stroombaanstrukture kan bepaal. Die vermoë om toevalsveranderinge by die dimensies van die modelle te voeg, is ook ingesluit. Hierdie gereedskap word dan gebruik om nuwe grendelelemente te ontwerp waarmee herprogrammeerbare Rapid Single Flux Quantum (RSFQ) stroombane gebou kan word. ’n Sirkulêre proses word gevolg, waarvolgens uitlegte na stroombaandiagramme teruggeskakel kan word (deur elementonttrekkings) en, indien nodig, heroptimeer kan word. Twee programmeerbare frekwensiedelers word daarna ontwerp; een om die pulsvervoer- en skakelstrukture, asook programmeringsargitektuur van ’n SPGA te toets, en ’n ander, kompakter een om die grendelelemente en warmlogika koppelvlakke mee te toets. Die proefskrif sluit af met ’n oorsig oor die stroombane benodig vir die implementering van ’n volledig funksionele SPGA. |
Databáze: | Networked Digital Library of Theses & Dissertations |
Externí odkaz: |