Abraham en Moses- Twee groot manne in die openbaringsgeskiedenis
Autor: | S. du Toit |
---|---|
Jazyk: | Afrikaans<br />English |
Rok vydání: | 1958 |
Předmět: | |
Zdroj: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol 26, Iss 1 (1958) |
Druh dokumentu: | article |
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |
DOI: | 10.4102/koers.v26i1.1597 |
Popis: | As Abraham en Moses nie geleef het nie, sou die wêreldgeskiedenis ongetwyfeld ’n heeltemal ander verloop gehad het. En tog is hierdie manne nog tot kort gelede na die ryk van die legendes verwys. Die nuwere ontdekkinge in Bybellande het egter so ’n verrassende nuwe lig op die tydsomstandighede gewerp dat selfs die mees verstokte kritikus nie meer meer sal twyfel aan die historiteit van hierdie twee persone nie — of hy moetmoedswillig die hakskene teen die prikkels skop. |
Databáze: | Directory of Open Access Journals |
Externí odkaz: |