Interpretasie van die metafoor 'saam met Christus gekruisig' (Gal. 2:15-21)
Autor: | J. P. Malan, J. J. Janse van Rensburg |
---|---|
Jazyk: | Afrikaans<br />German<br />English<br />Dutch; Flemish |
Rok vydání: | 2008 |
Předmět: | |
Zdroj: | In die Skriflig, Vol 42, Iss 1, Pp 101-126 (2008) |
Druh dokumentu: | article |
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |
DOI: | 10.4102/ids.v42i1.259 |
Popis: | Eerstens word bepaal wat ’n metafoor is en riglyne word neergelê vir die interpretasie van ’n metafoor. Dié riglyne word dan toegepas op die metafoor, saam met Christus gekruisig, in Galasiërs 2:15-21. Die grammaties-historiese eksegetiese metode word gevolg, soos voor- gestel deur De Klerk en Van Rensburg (2005). |
Databáze: | Directory of Open Access Journals |
Externí odkaz: |