Die invloed van geslag en etnisiteit op werkwaardes
Autor: | J. Flowers |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 1988 |
Předmět: | |
Zdroj: | SA Journal of Industrial Psychology, Vol 14, Iss 1, Pp 5-11 (1988) |
Druh dokumentu: | article |
ISSN: | 0258-5200 2071-0763 |
DOI: | 10.4102/sajip.v14i1.468 |
Popis: | The influence of sex and ethnicity on work values: The influence of sex and ethnicity on work values was investigated independently and interactionally. The Work Value Survey, developed by Wollacket al., was used as measuring instrument. A stepwise discriminant analysis was applied to test whether ethnicity and sex influence work values. The white subgroup differs from other groups regarding attitude towards income. Furthermore the White group differs from the black and astatic population regarding pride in work. Sex does not appear to influence work values. On the whole, differences found between groups were small. The conclusion is drawn that groups meeting in the work place show corresponding work values. Opsomming Die invloed van die veranderlikes geslag en etnisiteit op werkwaardes is onafhanklik en interaksioneel ondersoek. Die Work Value Survey wat deurWollack et. al. ontwikkel is, is as meetinstrument gebruik. Daar is deur middel van stapgewyse diskriminantontleding getoets of etnisiteit en geslag 'n invloed op werkwaardes uitoefen. Die Blanke subgroep verskil van ander groepe ten opsigte van houding teenoor verdienste. Verder verskil die Blankes ook van die Swart- en Asierbevolking ten opsigte van werktrots. Geslag oefen skynbaar nie 'n invloed uit op werkwaardes nie. Oor die algemeen is daar slegs geringe verskille tussen groepe en die afleiding word gemaak dat groepe wat in die werkpiek ontmoet, ooreenstemmende werkwaardes openbaar. |
Databáze: | Directory of Open Access Journals |
Externí odkaz: |