Die Republiek van Suid-Afrika in die veranderde wêreld

Autor: H. Muller
Jazyk: Afrikaans<br />English
Rok vydání: 1968
Předmět:
Zdroj: Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol 35, Iss 4 (1968)
Druh dokumentu: article
ISSN: 0023-270X
2304-8557
DOI: 10.4102/koers.v35i4.1392
Popis: Die tema van my referaat is die Republiek van Suid-Afrika in die veranderde wêreld. Dis ’n baie wye onderwerp en ek sal slegs sekere aspekte daarvan kan behandel. Ter inleiding wil ek kortliks stilstaan by die sogenaamde veranderde wêreld. Suid-Afrika se regstreekse optrede op die internasionale terrein dateer vir praktiese doeleindes van die skepping van die Departement van Buitelandse Sake in 1927 af. In daardie beginjare was ons optrede betreklik beperk en in ’n groot mate bepaal deur ons lidmaatskap van die destydse Britse Gemenebes.
Databáze: Directory of Open Access Journals