Coping with uncertainty in small business budgets by sensitivity analysis

Autor: I. C. MacMillan
Jazyk: angličtina
Rok vydání: 1977
Předmět:
Zdroj: South African Journal of Business Management, Vol 8, Iss 4 (1977)
Druh dokumentu: article
ISSN: 2078-5585
2078-5976
DOI: 10.4102/sajbm.v8i4.3324
Popis: n lnherente probleem van standaardbegrotings is dat hulle nie die uitwerking of implikasies van afwykings van die begroting weergee nie. 'n Sensitiwiteitsontleding van die begroting sal aan die organisasie addisionele inligting verskaf wat sal aantoon waar die organisasie die gevoeligste is vir fluktuasies in die beramings soos weergegee in die begroting. Aan die einde van die artikel behoort die leser, volgens die skrywer, in staat te wees om so 'n sensitiwiteitsanalise uit te voer. Aan die hand van so 'n analise kan bestuur doeltreffender vasstel hoe en waar die aandag van die verskillende bestuursvlakke toegespits moet word.
Databáze: Directory of Open Access Journals