Die fitososiologie van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing, Suid-Transvaal

Autor: W. J. Myburgh, P. J. J. Breytenbach, G. K. Theron, G. J. Bredenkamp
Jazyk: angličtina
Rok vydání: 1992
Předmět:
Zdroj: Bothalia: African Biodiversity & Conservation, Vol 22, Iss 2, Pp 245-254 (1992)
Druh dokumentu: article
ISSN: 0006-8241
2311-9284
DOI: 10.4102/abc.v22i2.849
Popis: Die plantegroei van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing is fitososiologies ondersoek. ’n Totaal van 50 relevés is numeries (TWINSPAN) geklassifiseer deur van Braun-Blanquet-prosedures gebruik te maak. Daar is ses plantegroei-eenhede, insluitend twee variante, onderskei. Die resultate van ’n DECORANA-ordening stem grootliks ooreen met die plantegroei- eenhede, met geassosieerde omgewingsgradiënte van die Braun-Blanquet-opname.
Databáze: Directory of Open Access Journals