Basiese wetenskapsbeoefening in die geesteswetenskappe: uitdagings, verwagtinge en knelpunte

Autor: Danie Strauss
Jazyk: angličtina
Rok vydání: 2024
Předmět:
Zdroj: Acta Academica, Vol 32, Iss 2 (2024)
Druh dokumentu: article
ISSN: 0587-2405
2415-0479
Popis: Teen die agtergrond van 'n oorsigtelike skets van die ontstaan van die moderne universireic as instelling word meer aandag geskenk aan die opkoms van die geesteswetenskappe. Hierdie ontwikkelingsgang word geskets in terme van die inherenre spanning war die onrwikkeling van die moderne filosofie kenmerk met name die spanning war bestaan tussen 'n decerministiese nacuurwerenskaplike orienrering enersyds en 'n paging om 'n domein van menslike vryheid re open aan die ander kant. Oft her gelei tot die twee uiterstes van 'n empiristiese en 'n historieshermeneutiese merodologie - 'n prentjie war verder gekompliseer word deur resente 'posrmoderne' aansprake. As alternadef word die aandag gevra vir 'n integrale werklikheidsversraan wat die impasse van wederkerig-uirsluirende metodologiee te bowe gaan.
Databáze: Directory of Open Access Journals