Emosionele intelligensie en akademiese sukses: 'n emp1r1ese vergelyking tussen presterende en nie-presterende studente
Autor: | Anita Stuart, Annemari de Korte |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 2024 |
Předmět: | |
Zdroj: | Acta Academica, Vol 32, Iss 3 (2024) |
Druh dokumentu: | article |
ISSN: | 0587-2405 2415-0479 |
Popis: | Die doel van die studie is om te ondersoek ofbepaalde aspekte van emosionele intelligensie onderskei russen srudente wat akademies goed en die war swak presteer. 'n Emosionele Intelligensie-Battery is saamgescel wat uit vyf meerinstnunente bestaan. Die proefgroep was 133 scudente russen die ouderdomme van 18 en 23 jaar war aan die &mdse Afrikaanse Universiteit vir die Sielkunde 1-kursus ingeskryf is. Resulrace van Hotelling se 1'2-coets dui aan dat die Emosionele Incelligensie-battery wel russen die twee groepe onderskei. Statisdes beduidende verskille is aangedui in die vektore van gemiddeldes van die twee groepe met berrekking tot die vyf subskale van die battery gesamentlik geneem en ook russen die gemiddeldes van die twee groepe ten opsigte van twee spesifieke skale. 'n Stapsgewyse diskriminanrontleding dui aan dat die Social Translations-subskaal van die Four Faaor Terts of Social Intdligence en die Adok!cent Self-Concept Scale bygedra bet tot die diskriminasie tussen die twee groepe en dat 64.8% van die proefpersone korrek dew die twee veranderlikes geklassifueer is. |
Databáze: | Directory of Open Access Journals |
Externí odkaz: |