God se woord die moderne antwoord
Autor: | J. J. van der Walt |
---|---|
Jazyk: | Afrikaans<br />German<br />English<br />Dutch; Flemish |
Rok vydání: | 1978 |
Předmět: | |
Zdroj: | In die Skriflig, Vol 12, Iss 46, Pp 31-39 (1978) |
Druh dokumentu: | article |
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |
DOI: | 10.4102/ids.v12i46.1132 |
Popis: | Die vraag waarvoor u opdrag ons gestel het, is: kán, en hoe kan, die diens van ouderlinge en diakens Bybels én modern wees? Dit wek dankbare vreugde dat daar met entoesiasme aandag gegee word aan die diens van ouderlinge en diakens in die kerk. Want dit maak die kerk weerbaar teen ’n dubbele gevaar wat, in omgekeerde eweredigheid, die kerk in die moderne tyd bedreig; onmondigheid van lidmate (wat ouderlinge en diakens insluit) kweek predikanteheerskappy. |
Databáze: | Directory of Open Access Journals |
Externí odkaz: |