Knelpunte in die westerse gesin as gevolg van gesinsverandering

Autor: Anna F. Steyn
Jazyk: Afrikaans<br />English
Rok vydání: 1977
Předmět:
Zdroj: Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol 42, Iss 5 (1977)
Druh dokumentu: article
ISSN: 0023-270X
2304-8557
DOI: 10.4102/koers.v42i5.1222
Popis: Ons leef in ’n eeu wat deur snelle en toenemende verandering gekenmerk word. Hierdie veranderinge en nuwe ontwikkelings is egter nie net tot die tegnologie beperk nie maar vind ook in die maatskaplike lewe plaas. Die veranderinge op maatskaplike gebied is egter nie so vinnig en skouspelagtig soos op die tegnologiese ge­ bied nie, en dit word eers oor ’n lang tydperk geleidelik sigbaar. In der waarheid word hierdie veranderinge eers waargeneem as dit m et die maatskaplike toestande van die era wat dit voorafgegaan het, vergelyk word.
Databáze: Directory of Open Access Journals