'n Ondersoek na die ekspressiewe kommunikasievermoëns van premature hoërisikokinders
Autor: | Helene J.E. Smit, Brenda Louw, Isabel C. Uys |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 1987 |
Předmět: | |
Zdroj: | South African Journal of Communication Disorders, Vol 34, Iss 1 (1987) |
Druh dokumentu: | article |
ISSN: | 0379-8046 2225-4765 |
DOI: | 10.4102/sajcd.v34i1.311 |
Popis: | Die ekspressiewe kommunikasievermoëns van ses Afrikaanssprekende hoërisikokinders tussen die ouderdom dertig tot sewe-en-dertig maande is geevalueer aan die hand van die drie taaldimensies, naamlik taalvorm, taalinhoud en taalgebruik, aangesien kliniese bewyse daarop dui dat vertraagde taalontwikkeling meer algemeen onder premature hoërisikokinders voorkom. 'n Beeld van die ekspressiewe kommunikasievermoens van die kinders is verkry, en daar is gevind dat die proefpersone 'n beperkte ekspressiewe woordeskat sowel as 'n ontwikkelingsagterstand van ekspressiewe kommunikasievermoëns vertoon. Die belang van die rol van die spraakterapeut m die vroeë identifisering, evaluasie, behandeling en opvolg van die kommunikasievermoëns van premature jong kinders, word deur die bevindings van hierdie studie beklemtoon. |
Databáze: | Directory of Open Access Journals |
Externí odkaz: |