Die chiliasme in die Gereformeerde Kerk en ’n antwoord daarop

Autor: D. H. P. Wijnbeek
Jazyk: Afrikaans<br />German<br />English<br />Dutch; Flemish
Rok vydání: 1974
Předmět:
Zdroj: In die Skriflig, Vol 8, Iss 29, Pp 24-34 (1974)
Druh dokumentu: article
ISSN: 1018-6441
2305-0853
DOI: 10.4102/ids.v8i29.1012
Popis: Die chiliasme is ’n leer wat baie geliefd is by baie sektes. Tog moet ons oppas om alle chiliastiese neigings onder een hoof saam te vat en te sê dat almal sektaries is! Die Jehowa-getuies is byvoorbeeld ook chiliasties gesind maar hulle leer kan maklik op dogmatiese punte uitmekaar getrek word. By die chiliasme in die Gereformeerde Kerk is dit heeltemal ’n ander saak. Daar is die vredetyd nie ’n tyd vir verbetering op grond van ’n algemene versoeningsleer nie.
Databáze: Directory of Open Access Journals