Die Belydende Kring en ABRECSA en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika

Autor: D. Crafford
Jazyk: Afrikaans<br />German<br />English<br />Dutch; Flemish
Rok vydání: 1986
Předmět:
Zdroj: Verbum et Ecclesia, Vol 7, Iss 1, Pp 13-23 (1986)
Druh dokumentu: article
ISSN: 1609-9982
2074-7705
DOI: 10.4102/ve.v7i1.942
Popis: Op 19 en 20 Mei 1975 het 'n groep predikante van die NGKA en NGSK in Bloemfontein vergader en besluite geneem oor kerkvereniging in die familie van NG Kerke. Die organiseerders het die byeenkoms aangekondig as die "eerste Algemene Sinode van die Susterskerke". Die vergadering was ook bedoel om 'n strategie van optrede uit te werk vir die komende Algemene Sinode van die NGKA. Die vergadering het die organiese vereniging van die NG Kerke aanbeveel maar dan op voorwaarde dat die verenigde kerk apartheid (afsonderlike ontwikkeling) sal verwerp as 'n dwaling en 'n sonde.
Databáze: Directory of Open Access Journals