Spesialisasie binne die bedryfsielkunde
Autor: | I. van W Raubenheimer |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 1985 |
Předmět: | |
Zdroj: | SA Journal of Industrial Psychology, Vol 0, Iss 0 (1985) |
Druh dokumentu: | article |
ISSN: | 0258-5200 2071-0763 |
DOI: | 10.4102/sajip.v0i0.361 |
Popis: | Personnel selection is carried out by the personnel psychologist/ personnel practitioner responsible for the supply of human resources. Selection models and -technology have been refined to a high degree and are scientifically acceptable. With regards to the identification of critical attributes on which selection is based, it is suggested in the study that job analysis be performed in the light of insights and knowledge gained in other branches of Industrial Psychology. Specifically the study shows that high and low work performance operators (N=25) involved in a a vigilance task, can be differentiated on the basis of signal detection theory. The results of the study (t-test for differences between means) suggest that selection in the situation investigated, should be based on the ability to discriminate between signals and not on the response bias of operators. The results also indicate that the task, based on signal detection theory, which was designed for the study, could be used as a selection instrument. Opsomming Personeelkeuring setel gewoonlik by die personeelsiel-kundige/ personeelpraktisyn wat vir die voorsiening van menslike hulpbronne verantwoordelik is. Keuringsmodelle en –tegnologie is in 'n hoë mate verfyn en vakkundig verantwoordbaar. Ten opsigte van die identifisering van kritieke attribute op grond waarvan keuring plaasvind, word daar in die studie betoog dat daar aanvullend tot werkontleding ook op die kennis en insig wat in ander vertakkinge van die Bedryfsielkunde gegenereer word, gesteun moet word. In besonder word daar in die studie (N=25) aangetoon dat 'n onderskeid tussen hoë en lae werkprestasie-operateurs, gemoeid met 'n waaksaamheidstaak, op grond van seinbespeuringsteorie gemaak kan word. Uit die resultate van die studie (t-toets vir gemiddeldes) blyk dit dat keuring in die betrokke situasie op diskriminasievermoë en nie op responsievooroordeel nie, afgestem behoort te word en dat die taak, voortspruitend uit seinbespeuringsteorie wat vir die studie ontwerp was, as keuringsinstrument gebruik kan word. |
Databáze: | Directory of Open Access Journals |
Externí odkaz: |