Die ontwikkeling van 'n instrument vir die meting van die konstruk sielkundige diepte-orientasie

Autor: L. C. De Jager
Jazyk: angličtina
Rok vydání: 1981
Předmět:
Zdroj: SA Journal of Industrial Psychology, Vol 0, Iss 0 (1981)
Druh dokumentu: article
ISSN: 0258-5200
2071-0763
DOI: 10.4102/sajip.v0i0.327
Popis: The development of an instrument (the RD-Depth Questionnaire, Form B) for measuring the construct psychological depth orientation is discussed. Results show that the questionnaire has satisfactory internal consistency and that the items of the questionnaire in general measure the same characteristic. Further research is needed to refine and improve the questionnaire until it meets all the psychometric requirements of a good measuring instrument. Opsomming Die ontwikkeling van 'n instrument (die RD-Diepte Vraelys, Vorm B) vir die meting van die konstruk sielkundige diepteoriëntasie word bespreek. Resultate dui daarop dat die vraelys bevredigende interne bestendigheid toon en dat die items van die vraelys oor die algemeen dieselfde eienskap meet. Verdere navorsing word egter nog vereis om die vraelys te verfyn en te verbeter sodat dit aan al die psigometriese vereistes van 'n goeie meetinstrument sal voldoen.
Databáze: Directory of Open Access Journals