Diskussie oor die millenium en die herstel van Israel

Autor: J. J. Engelbrecht van Waverley
Jazyk: Afrikaans<br />German<br />English<br />Dutch; Flemish
Rok vydání: 1978
Předmět:
Zdroj: In die Skriflig, Vol 12, Iss 46, Pp 56-58 (1978)
Druh dokumentu: article
ISSN: 1018-6441
2305-0853
DOI: 10.4102/ids.v12i46.1135
Popis: Dit verheug my dat daar eindelik gereageer word op my boekie. Behalwe telefoonoproepe en briewe van medechiliaste was daar tot dusver geen kommentaar van anti-chiliastiese kant. Ek het die boekie aan ongeveer 1800 predikante en professore gestuur en vriendelik uitgenooi tot nuwe besinning. Net soos oor die soteriologie, is die Bybel nêrens in teëspraak met homself oor die eskatologie nie. God gee in sy Woord nie vir ons drie verskillende toekomsbeelde om uit te kies nie. God is een en sy profetiese Woord is deurgaans eenstemmig m.b.t. die raad van God oor Israel, die nasies en die kerk.
Databáze: Directory of Open Access Journals