The Classification of Buyers into 'Behavioural Sets' in Order to Refine Industrial Marketing Efforts

Autor: I. C. MacMillan
Jazyk: angličtina
Rok vydání: 1975
Předmět:
Zdroj: South African Journal of Business Management, Vol 6, Iss 2 (1975)
Druh dokumentu: article
ISSN: 2078-5585
2078-5976
DOI: 10.4102/sajbm.v6i2.3490
Popis: Die werk van Cardozo en Faris op die gebied van bedryfsbemarking word in hierdie artikel as vertrekpunt gekies. Prof. MacMillan kom tot die gevolgtrekking dat, hoewel genoemde skrywers se taksonomie van kopersgedrag onnodig lomp is, dit nietemin meer aandag verdien. Deur die werk van Cardozo en Faris te integreer voorsien Prof. MacMillan 'n eenvoudiger taksonomie, asook enkele riglyne hoe om dit in die praktyk toe te pas, veral ten opsigte van beter marknavorsing en 'n bemarkingstrategie.
Databáze: Directory of Open Access Journals