Food, nutrition and the Afrikaans housewife in Die Huisvrou, 1922-1945

Autor: Rommelspacher, Amy
Jazyk: angličtina
Rok vydání: 2020
Předmět:
Zdroj: Historia, Volume: 65, Issue: 1, Pages: 38-60, Published: MAY 2020
Popis: Within Die Huisvrou, a South African magazine that claims to be one of the first periodicals for Afrikaans women, lie a myriad of curious recipes, nutritional tips and expectations about the relationship between women and food. An examination of the magazine provides evidence of the significant role that food was expected to play in the lives of housewives. These recipes and articles provide a glimpse into what was considered "nutritious" in the period between 1922 and 1945 and the part that food-related activities were supposed to have in women's everyday lives. The contents of Die Huisvrou reveal that women were believed to determine the health of their family with their cooking. They were expected to use food to ensure the health of the family and, by extension, "the nation". In die bladsye van Die Huisvrou, 'n Suid-Afrikaanse tydskrif wat een van die eerste tydskrifte vir Afrikaanse vroue was, lê daar vreemde resepte, voedingswenke en verwagtinge oor die verhouding tussen vroue en kos. 'n Ondersoek van die tydskrif bewys dat daar 'n verwagting was dat kos 'n baie belangrike rol moes speel in die lewens van huisvrouens. Hierdie resepte en artikels gee 'n blik op wat tussen 1922 en 1945 as "voedsaame" kos beskou was, asook die deel wat voedselverwante aktiwiteite in vroue se alledaagse lewens sou hê. Die inhoud van Die Huisvrou onthul die idee dat vroue die gesondheid van hul gesin met hul kookkuns kon bepaal. Dit was van vrouens verwag om voedsel te gebruik om die gesondheid van hul gesin, en verder, "die nasie", te verseker. Die tydskrif gee ook inligting oor hoe vroue dié ideaal kon bereik.
Databáze: OpenAIRE