Popis: |
This paper analysed the keywords in manufacturing productivity-related studies over the last 30 years to consider the change in the concept of 'productivity', a longstanding and important factor in studies about manufacturing. After first identifying 110,269 keywords in related research through 11,237 academic papers, we narrowed them down to 97 in nine categories by applying certain criteria. Most of the previous studies dealt with productivity in the context of corporate data; but this study investigated the change in the concept of manufacturing productivity by analysing the keywords of many studies of this concept. We classified the 30 years from 1980 to 2009 into five eras of productivity, according to their representative characteristics, using the analysed keywords. We expect that this study will serve as a practical guideline for managers in industry, and as an academic foundation for future research into productivity. Die sleutelwoorde in die navorsingstudies oor vervaardigings-produktiwiteit oor die afgelope dertig jaar is geanaliseer om die verandering in die definisie van produktiwiteit as konsep te verstaan. Nadat 110,269 sleutelwoorde in 11,237 navorsingsartikels geïdentifiseer is, is die sleutelwoorde verminder tot 97 wat in nege kategorieë gesorteer is. Dit is gedoen deur sekere kriteria toe te pas. Die meeste van die vorige studies het met produktiwiteit gehandel binne die konteks van korporatiewe data, maar hierdie studie ondersoek die verandering in die konsep van vervaardigingsproduktiwiteit deur die sleutelwoorde van studies oor hierdie konsep. Die tydperk van 1980 tot 2009 is in vyf eras van produktiwiteit geklassifiseer. Die verwagting is dat hierdie studies kan dien as 'n praktiese riglyn vir bestuurders in die industrie en as 'n akademiese grondslag vir toekomstige navorsing oor produktiwiteit. |