Popis: |
In this article Wallace Stevens's first published volume of poetry, "Harmonium" is examined in order to demonstrate that by his deployment of narrative markers in key poems of the collection his quintessentially modernist lyrics challenge the restrictive figurative range of hegemonic enlightenment cultural theory and practice. In so doing I advance the argument of my article on Sidney's sonnet sequence which suggests that awareness of strategic rhetorical figuration leads to a more nuanced understanding of the relationship between lyric and narrative. Wallace Stevens se gebruik van narratiewe merkers in Harmonium In hierdie artikel word Wallace Stevens se eerste gepubliseerde poësiebundel, "Harmonium" ondersoek, om aan te toon hoe sy hoofsaaklik modernistiese lirieke, die beperkende figuurlike reikwydte van die hegemoniese kulturele teorie, en praktyk van die Verligting deur sy gebruik van narratiewe merkers in sleutelgedigte in die bundel uitgedaag word. Deur dit aan te toon versterk ek die argument in my artikel oor Sidney se sonnetreeks, wat aantoon dat 'n bewustheid van strategiese retoriese vormbepaling tot 'n meer genuanseerde begrip van die verhouding tussen die liriek en narratief lei. http://www.literator.org.za/index.php/literator/article/viewFile/63/50 http://reference.sabinet.co.za/webx/access/electronic_journals/literat/literat_v31_n3_a10.pdf |