Sethantso sa Sesotho en Sesuto-English Dictionary: 'n Vergelykende analise van die ontwerp en inskrywings
Autor: | T.L. Motjope-Mokhali, Munzhedzi James Mafela, Inge Kosch |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 2020 |
Předmět: |
theory of adaptation
tweetalige woordeboek eentalige woordeboek verskille teorie van aanpassing leksikale items Computer science differences Closeness Languages of Africa obsolete and new words monolingual dictionary lexical items Linguistics similarities sesotho woordeboeke bilingual dictionary comparison vergelyking Similarity (psychology) sesotho dictionaries oor-eenkomste ouderwetse en nuwe woorde |
Zdroj: | Lexikos, Volume: 30, Pages: 1-17, Published: 2020 |
Popis: | This article seeks to establish the relationship and extent of similarity between two Sesotho dictionaries, published in the 1800s and 2005 respectively. The two dictionaries under discussion are the Sesuto-English Dictionary by Mabille and Dieterlen and Sethantso sa Sesotho by Hlalele. The former dictionary, like most dictionaries of other African languages pioneered by the missionaries, is bilingual. The latter dictionary is the first monolingual dictionary for Sesotho and it was compiled by a mother tongue-speaker of the language. The closeness of the content of the two dictionaries is established by applying the user-perspective approach as the framework of analysis. Through an analysis of the designs and entries in the two dictionaries, the study discovers similarities and differences in terms of the use of non-standard symbols and atypical sound patterning, illustrative phrases/sentences and obsolete or archaic words. Given the amount of obsolete items in Sethantso sa Sesotho, one of the recommendations emanating from this study is that Sethantso sa Sesotho be revised or that a new monolingual dictionary be produced which will include more modern words that will meet the needs of contemporary users. Hierdie artikel poog om die verhouding en omvang van ooreenkoms tussen twee Sesotho woordeboeke, wat onderskeidelik in die 1800s en 2005 gepubliseer is, te bepaal. Die twee woordeboeke onder bespreking is die Sesuto- English Dictionary deur Mabille en Dieterlen en Sethantso sa Sesotho deur Hlalele. Eersgenoemde woordeboek is tweetalig, soos die meeste woordeboeke van ander Afrikatale wat die pionierswerk van sendelinge was. Laasgenoemde woordeboek is die eerste eentalige woordeboek vir Sesotho en is saamgestel deur 'n moedertaalspreker van die taal. Die ooreenkoms in die inhoud van die twee woordeboeke word bepaal deur die toepassing van die gebruikersperspektiefbenadering as raamwerk van ontleding. Deur middel van 'n analise van die ontwerp en inskrywings in die twee woor-deboeke stel die studie ooreenkomste en verskille vas ten opsigte van die gebruik van nie-stan-daard simbole en atipiese klankkombinasies, verduidelikende frases/sinne en die gebruik van ouderwetse woorde. In die lig van die aantal ouderwetse inskrywings in albei woordeboeke, is een van die aanbevelings van hierdie studie dat Sethantso sa Sesotho hersien moet word of dat 'n nuwe eentalige woordeboek opgestel moet word wat meer hedendaagse woorde insluit wat aan die behoeftes van huidige gebruikers sal voorsien. |
Databáze: | OpenAIRE |
Externí odkaz: |