Die Repubuek van Suid-Afrika in 'n veranderde wêreld van die tagtiger jare

Autor: Editorial Team Militaria
Jazyk: angličtina
Rok vydání: 2016
Předmět:
Zdroj: Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies; Vol 8, No 2 (1978); 75-77
Scientia Militaria, Vol 8, Iss 2 (2012)
ISSN: 1022-8136
2224-0020
Popis: In die sestiger- en sewentiger jare het die Republiek van Suid-Afrika alreeds te kampe gehad het 'n vyandige wêreld wat geeis het dat die blanke regering vervang moet word met 'n swart meerderheidsregering. Die verskil in siening hoe dit teweeggebring moes word, het daarin gele dat die Kommuniste en Afrikastate dit wou bewerkstellig deur geweld, terwyl die Republiek se Tweede wêreldoorlog se bondgenote dit deur middel van onderlinge kommunikasie wou bewerkstellig. Vir die tagtiger jare bly die metodiek van die Kommuniste en Afrikastate dieselfde, terwyl, met die Verenigde State van Amerika se nuwe Carter-administrasie aan die voorpunt, daar by die Weste 'n dramatiese verandering ingetree het. Dit is hierdie verandering wat vir die Republiek 'n totaal veranderde wêreld skep en wat 'n meer noukeurige ontleding regverdig.
Databáze: OpenAIRE