Land and agrarian policy in colonial Zimbabwe: Re-ordering of African society and development in Sanyati, 1950-1966
Autor: | Mark Nyandoro |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 2019 |
Předmět: |
grondverskuiwings
madiro socio-economic differentiation sosio-ekonomiese differensiëring Rhodesdale landbou-ontwikkeling migrasie forced evictions Colonialism Crown Land migration land resettlement kroongrond wetgewing Agrarian society agricultural development Political economy Political science gedwonge verskuiwings Sanyati |
Zdroj: | Historia, Volume: 64, Issue: 1, Pages: 111-139, Published: MAY 2019 |
Popis: | In 1950, Africans residing on the Rhodesdale Estate were forcibly evicted from designated Crown Land under the Native Land Husbandry Act by the Rhodesian state and were resettled in the Sanyati communal lands, then known as "native reserves". Eviction and resettlement were part of the re-ordering of African agricultural settlement and development to pave the way for white settler farmers in the Rhodesdale Estate following white migration to Rhodesia in the aftermath of the First World War. This reorganisation was premised on modernisation theory. This article challenges the white-dominated state's notion of modernisation by arguing that far from uplifting the lives of rural Africans, the state, using its racially-oriented legislative machinery, was not altruistic but aimed to turn Rhodesia into a "white man's country" intolerant of African economic competition. Discriminatory legislation led to scuttling socio-economic differentiation and obstructing the emergence of an entrepreneurial class in Sanyati. By investigating the evictions and resettlement of people from 1950 to 1966, this article argues that alongside the grand theme of separate development adopted by the Rhodesian settler state, there was an equally significant theme of African economic struggle to resist their marginalisation and impoverishment. The article provides historical data on livelihoods, migration and the impact of legislation, and demonstrates that colonial legislation in Southern Rhodesia stimulated the white-dominated economy through state support. It further argues that the intersection between state-promoted agricultural development, land allocation and the legislative requirements directing or prescribing standards for the separate development of Africans and whites, not only illustrates the generic growth of Sanyati, but also the historic evolution of a largely cotton-based economy which stimulated significant forms of rural differentiation in this region. In 1950 het die Rhodesiese Staat Afrikane wat op kroongrond in die Rhodesdale Estate gewoon het, gedwing om te trek na gemene grond in Sanyati, tóé bekend as "naturelle reservate". Dit het in terme van die Native Land Husbandry Act" plaasgevind. Uitsetting en hervestiging het deel gevorm van die herorganisering van Afrikane se landbounedersetting ten einde plek te maakvir blanke setlaarboere in die Rhodesdale Estate ná die emigrasie van blankes na Rhodesië in die naloop van die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie herorganisasie het berus op moderniseringsteorie. Dié artikel daag die blank-gedomineerde staat se opvatting van modernisering uit deur te argumenteer dat, in plaas van die lewe van plattelandse Afrikane op te hef, dit nie altruïsties was nie, maar eerder daarop gemik was om Rhodesië te verander in 'n "witmansland" wat onverdraagsaam was vir die ekonomiese kompetisie van Afrikane. Dit is bereik deur die gebruik van die rassig-georiënteerde wetgewing. Diskrimenerende wetgewing het gelei tot wegloop sosio-ekonomiese differensiëring en die belemmering van die ontstaan van 'n ondernemersklas in Sanyati. Deur 'n ondersoek na die uitsetting en hervestiging van mense tussen 1950 en 1966, argumenteer hierdie artikel dat tesame met die oorhoofse tema van aparte ontwikkeling wat die Rhodesiese setlaarstaat aangeneem het, daar ook 'n ewe belangrike tema was in die ekonomiese stryd van Afrikane teen hul marginalisasie en verarmering. Dié artikel verskaf historiese data oor lewensonderhoud, migrasie en die impak van wetgewing; en demonstreer dat koloniale wetgeweing in suidelike Rhodesië die blank-gedomineerde ekonomie gestimuleer het deur staatsondersteuning. Verder word daar geargumenteer dat die wisselwerking tussen staatsgepromoveerde landbou-ontwikkeling, grondtoekenning en die wetlike vereistes wat die aparte ontwikkeling van Afrikane en blankes gerig het, nie slegs die algemene groei van Sanyati illustreer nie, maar ook die historiese evolusie van die hoofsaaklik-katoengebaseerde ekonomie wat beduidende vorme van plattelandse differensiëring in hierdie streek gestimuleer het. |
Databáze: | OpenAIRE |
Externí odkaz: |