'N lewensomstandigheidsindeks (lci) vir hoof- en agterplaas-'shacks' en agterplaaskamers in gauteng se metropolitiaanse munisipaliteite: 2001 tot 2011

Autor: Mahlakanya, Itumeleng, Willemse, Lodene
Jazyk: angličtina
Rok vydání: 2022
Předmět:
Zdroj: Town and Regional Planning, Volume: 80, Pages: 21-39, Published: 2022
Town and Regional Planning; Vol. 80 No. 1 (2022); 21-39
ISSN: 2415-0495
1012-280X
Popis: Physical housing conditions and neighbourhood characteristics influence people's living conditions. This article aims to determine changes in the living conditions of people residing in main and backyard shacks, and backyard rooms in the City of Johannesburg, City of Tshwane, and Ekurhuleni from 2001 to 2011. The methods involved computing percentages to determine profile characteristics, calculating an average living conditions index (LCI) score per main place for 2001 and 2011, and mapping the average LCI scores through thematic and hot spot analyses. Results show that young, Black, single men mostly reside in these dwellings. People are better educated and have higher incomes in backyard rooms, compared to main shacks; service delivery shows similar patterns. People in all the dwelling types and municipalities generally experience poor to average LCI scores, and none higher than 60%. Backyard rooms do, however, generally produce higher LCI scores than main shacks. Important policy implications are highlighted. Die fisiese behuisingstoestande en omgewingseienskappe beïnvloed mense se lewensomstandighede. Die artikel het ten doel om veranderinge in die lewensomstandighede van mense wat in hoof- en agterplaas-'shacks' en agterplaaskamers in die CoJ, CoT en EMM woon, vanaf 2001 tot 2011, te bepaal. Die metodes het die berekening van persentasies behels om profieleienskappe te bepaal, berekening van 'n gemiddelde lewensomstandigheidsindeks (LCI)-telling per hoofplek vir 2001 en 2011, en kartering van die gemiddelde LCI-tellings deur tematiese en 'hot spot' ontledings. Resultate toon dat jong, Swart, en enkellopende mans meestal in hierdie wonings woon. Mense is beter opgelei en het 'n hoër inkomste in agterplaaskamers, vergeleke met hoof-'shacks', terwyl dienslewering soortgelyke patrone toon. Mense in al die behuisingstipes en munisipaliteite ervaar oor die algemeen swak tot gemiddelde LCI-tellings, met geen telling wat hoër as 60% is nie. Agterplaaskamers produseer egter gewoonlik hoër LCI-tellings, vergeleke met hoof-'shacks'. Belangrike beleidsimplikasies word uitgelig.
Databáze: OpenAIRE