Die universiteit: sy aard en die rol van die intellektueel

Autor: Annette L Combrink
Jazyk: afrikánština
Rok vydání: 2008
Předmět:
Zdroj: Koers, Volume: 73, Issue: 1, Pages: 145-152, Published: 2008
Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol 73, Iss 1 (2008)
Popis: Die opening van die akademiese jaar hou altyd iets in van opgewondenheid oor die jaar wat voorle, ’n gevoel van ’n nuwe begin, hopelik ’n sterk voorneme om hierdie jaar die mees produktiewe ooit te maak in terme van die bereiking van ’n mens se persoonlike ideale, en dies meer. Dit is ook ’n heuglike geleentheid vir die Universiteit en veral die kampus om waardering te kan betuig teenoor kollegas wat lang en lojale diens aan die Universiteit gelewer het. ’n Mens glo graag dat kollegas so lank in die diens van die Universiteit bly omdat dit vir hulle vervullend is, omdat hulle lekker werk – en nie omdat dit nou maar lekker gemaklik is om hier te werk en dit te veel moeite sou wees om te verskuif nie!
Databáze: OpenAIRE