Some South African connections among students at the Stern'sches Conservatorium der Musik in Berlin, 1914-1939
Autor: | Heinrich Van der Mescht |
---|---|
Rok vydání: | 2009 |
Předmět: | |
Zdroj: | South African Journal of Cultural History; Vol 22, No 2 (2008); 107-125 |
ISSN: | 1011-3053 1914-1939 |
DOI: | 10.4314/sajch.v22i2.6373 |
Popis: | Suid-Afrikaanse verbintenisse onder studente by die Stern'sches Conservatorium der Musik in Berlin, 1914-1939 Die artikel poog om vas te stel of Suid-Afrikaanse studente tussen 1914 en 1939 aan die Stern-Konservatorium in Berlyn studeer het. Hierdie datums word begrens deur die uitbreek van die twee wereldoorloe. Weens tragiese omstandighede het die persoonlike dokumente van die studente verlore gegaan. Ons besit slegs die onvolledige stel jaarverslae van die Konservatorium. Ten spyte van hierdie belangrike leemtes kon agt Suid-Afrikaners geidentifiseer word: Elise Anna Buttner (van Suidwes-Afrika, nou Namibie, wat skoolmusiek en viool studeer het), Dora Levy (Kimberley, klavier), Erika Dold (Kaapstad, sang), Clarissa Sale (Benoni, klavier), Kathe Rothe (Grootfontein, sang en klavier), Ernst Stone (Kaapstad, klavier), Elisabeth Myburgh (Zastron, klavier) en Grace de Kock (Pretoria, orkesspel, kamermusiek en hobo). Hierdie inligting toon soortgelyke tendense as die van vorige stadiums by die Stern-Konservatorium: die studente het van 'n groot verskeidenheid plekke in Suid-Afrika gekom, was gewoonlik vroulik, en het omtrent uitsluitlik klavier as hoofinstrument geneem. The aim of this article is to determine whether or not there were South African students at the Stern Conservatorium in Berlin between the years 1914 and 1939, dates marked by the outbreak of World Wars I and II. Due to some sad factors the personal documents of students have been lost and we have only the incomplete series of annual reports. In spite of these significant gaps, there were eight South African students found: Elise Anna Buttner (from South West Africa, now Namibia, who studied schoolmusic and the violin), Dora Levy (Kimberley, piano), Erika Dold (Cape Town, singing), Clarissa Sale (Benoni, piano), Kathe Rothe (Grootfontein, singing and piano), Ernst Stone (Cape Town, piano), Elisabeth Myburgh (Zastron, piano) and Grace de Kock (Pretoria, orchestral playing, chamber music and oboe). This information shows trends similar to these in previous stages at the Stern Conservatorium: The students came from a variety of places in South Africa, were mostly female, and almost exclusively studied the piano as main instrument. |
Databáze: | OpenAIRE |
Externí odkaz: |