Nuwe patogene in die voedselbedryf
Autor: | M. M. Ehlers |
---|---|
Rok vydání: | 1996 |
Předmět: | |
Zdroj: | South African Journal of Science and Technology, Vol 15, Iss 3, Pp 121-130 (1996) |
ISSN: | 2222-4173 0254-3486 |
DOI: | 10.4102/satnt.v15i3.644 |
Popis: | ’n “Nuwe generasie” voedselpatogene het die afgelope jare hul verskyning gemaak en kan 'n ernstige gevaar vir die voedselbedryf inhou. Hierdie organismes is uiters aanpasbaar en bestaande voedselprosesseringstegnieke, veral die verkoeling van voedsel, is nie altyd volkome effektief om hul groei te voorkom nie. Clostridium botulinum tipe E, enterotoksigeniese Eschsrichia coli. Listeria monocytogenes en Aeromonas hydrophila is in staat om in voedsel by 5 °C te groei. Campylobacter jejuni en Brucella kan weer by 5 °C oorleef en 'n derde groep organismes, naamlik Salmonella, Staphylococcus aureus, Vibrio parahaemolyticus en Vibrio vulnificus kan by temperature tussen 5 °C en 12 °C groei en hul teenwoordigheid is ’n aanduiding dat die koueketting verbreek is. |
Databáze: | OpenAIRE |
Externí odkaz: |