e-Woordeboeke in 'n netwerk van inligtingswerktuie in die e-omgewing
Autor: | Theo J.D. Bothma, Rufus H. Gouws |
---|---|
Jazyk: | angličtina |
Rok vydání: | 2020 |
Předmět: |
NETWERK VAN INLIGTINGSWERKTUIE
Computer science INFORMATION SOURCES Information needs SLIM e-WOORDEBOEKE dataverspreidingstrukture USER INFORMATION NEEDS information TOOLS Application domain data distribution structures SMART E-DICTIONARIES GEBRUIKERSINLIGTINGSBEHOEFTES Meaning (existential) SEARCH VENUES DATA PUSHING Structure (mathematical logic) Information retrieval data stoot data trek business.industry Specific-information 05 social sciences SOEKPLEKKE INLIGTINGSWERKTUIE contextualization Information overload NETWORK OF INFORMATION TOOLS DATA PULLING INLIGTINGSBRONNE The Internet 0509 other social sciences 050904 information & library sciences business KONTEKSTUALISERING Scope (computer science) |
Zdroj: | Lexikos, Volume: 30, Pages: 1-28, Published: 2020 |
Popis: | Traditional dictionaries offer curated data to users. Users should therefore be able to find the correct data to solve their information need. However, users don't necessarily know the exact scope of lexicographic information. Dictionary articles can still demand considerable interpretation by the user to select the appropriate meaning or equivalent. In the e-environment, users can easily navigate between different e-sources. This is especially evident on various e-book platforms, where one can link multiple dictionaries and other sources to a text or search of the internet. Internet content is obviously not curated, and providing access to such data is therefore anathema to the traditional lexicographer. A traditional dictionary is the result of an application of data pushing procedures. The online environment enables the use of data pulling procedures that give users access to both curated and non-curated data. These issues are illustrated by means of a number of examples that show that a large number of different and disparate information sources are easily available to the user to satisfy any specific information need, and that the dictionary is one of a plethora of information sources. The information is therefore available on demand, without risking information overload. It is argued that, when optimising a network of information tools that constitutes a comprehensive search universe, the information retrieval structure should preferably have a circular network as application domain, rather than a linear continuum. Tradisionele woordeboeke bied gekeurde data aan gebruikers. Daarom behoort gebruikers die korrekte data te kan vind om 'n inligtingsbehoefte te bevredig. Gebruikers weet egter nie altyd wat die presiese bestek van die leksikografiese inligting is nie. Woordeboekartikels stel steeds eise aan die gebruiker om die gepaste betekenis of ekwivalent te kies. In die e-omgewing kan gebruikers maklik tussen verskillende e-bronne rondbeweeg. Dit geld veral op verskillende e-boekplatforms waar baie woordeboeke en ander bronne aan 'n teks of internetsoektog gekoppel kan word. Internetinhoud is vanselfsprekend nie gekeur nie en om toe-gang tot sulke data te gee, is bykans 'n gruwel vir tradisionele leksikograwe. 'n Tradisionele woor-deboek is die produk van 'n toepassing van datatrekprosedures. Die aanlyn omgewing maak die gebruik van datastootprosedures moontlik wat aan gebruikers toegang tot sowel gekeurde as ongekeurde data gee. Hierdie kwessies word geïllustreer aan die hand van 'n aantal voorbeelde wat wys hoe talle verskillende en uiteenlopende inligtingsbronne maklik beskikbaar is vir gebruikers om enige spesi-fieke inligtingsbehoefte te bevredig en dat 'n woordeboek een van baie inligtingsbronne is. Die inligting is op aanvraag beskikbaar sonder die gevaar van inligtingsoorlading. Daar word aangevoer dat wanneer 'n netwerk van inligtingswerktuie optimaal saamgestel word wat 'n omvattende soekuniversum bied, moet die inligtingsonttrekkingstruktuur verkieslik 'n sirkel-netwerk eerder as 'n lineêre kontinuum as toepassingsgebied hê. |
Databáze: | OpenAIRE |
Externí odkaz: |