Doeltreffende identifikasie van poenskop Bonsmaraen Drakensberger- vleisbeeste met behulp van DNS-tegnologie
Autor: | Carina Visser, Rulien Grobler, E. van Marle-Köster |
---|---|
Rok vydání: | 2020 |
Zdroj: | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie. :210-211 |
ISSN: | 2222-4173 0254-3486 |
DOI: | 10.36303/satnt.2019.38.1.769 |
Popis: | Beeste wat geneties horingloos is (poenskop), het verskeie voordele, soos dat hulle makliker is om te hanteer en te vervoer, minder spasie in voerkrale benodig en ook dat hulle risiko van beserings, kneusings en potensiële karkasskade minder is, wat derhalwe ekonomiese verliese beperk. |
Databáze: | OpenAIRE |
Externí odkaz: |