Kompetisie tussen koring (Triticum aestivumL.) enBromus diandrusI. Invloed op vegetatiewe groei

Autor: H. M. Ferreira, G. A. Agenbag
Rok vydání: 1993
Předmět:
Zdroj: South African Journal of Plant and Soil. 10:124-130
ISSN: 2167-034X
0257-1862
Popis: Die doel van hierdie studie was om die kompetisievermoe van koring (Triticum aestivum L.) en Bromus diandrus Roth, te vergelyk in terme van vegetatiewe groei in veldproewe. Die proewe is ontwerp as 'n verpla- singsmodel met sewe populaslesamestellings (behandelings) en vyf herhalings. Hoewel gunstige groeitoe- stande in beide jare geheers het, toon die betekenisvolle behandelingsverskille dat kompetisie wel voorge- kom het. Koring was meer gevoelig vir kompetisie as B. diandrus maar alle gemete plantparameters het toegeneem met 'n toename in die aantal Bromus-plante in die populasie. intraspecie-kompetisie het dus 'n groter effek op koring gehad as interspecie-kompetisie. Die finale hoofhalmlengte, blaaroppervlakte en droemassa per plant van B. diandrus is slegs in 1988 betekenisvol beinvloed deur die kompetisie, maar het in beide jare geneig om af te neem met 'n toename in die aantal koringplante in die populasie. Digte koringstande kan dus die vegetatiewe groei van B. diandrus ondergunstigegroeitoestand...
Databáze: OpenAIRE