Stigmata (Tom Gouws)

Autor: Johann Lodewyk Marais
Rok vydání: 2017
Předmět:
Zdroj: Tydskrif vir Letterkunde. 50:170
ISSN: 2309-9070
0041-476X
DOI: 10.4314/tvl.v50i2.16
Popis: Tom Gouws het gedebuteer met die digbundel Diaspora (1990), waarna Troglodiet (1995) en Syspoor (2002) die lig gesien het. Met die publikasies het hy 'n opvallende posisie in die Afrikaanse poesie van die afgelope twee tot drie dekades verwerf. Dit blyk onder meer uit die ruim gebruik van verse uit sy eerste bundels in Andre P. Brink (samest.) se Groot Verseboek (2008) en die toekenning van die ATKV-prys vir uitnemende poesie vir sy vierde bundel, Ligloop (2010). In sy jongste bundel, Stigmata (2012), sit Gouws sy dikwels verwikkelde, barokstyl-poesie vol literere verwysings en met 'n duidelik Christelik-religieuse en kontemporere inslag voort.
Databáze: OpenAIRE