Lexical Cohesion Between An Examination Question Prompt and its Answers

Autor: Susan L Tonder
Rok vydání: 2000
Předmět:
Zdroj: South African Journal of Linguistics. 18:134-148
ISSN: 1011-8063
Popis: In hierdie artikel word verslag gedoen van 'n gedeelte van 'n navorsingstudie wat ondemeem is om die verband tussen die leksikale kohesie in akademiese skryfwerk van studeme en die koherensiemetings asook die akademiese vlakke van sodanige tekste te ondersoek. Tydens die navorsing is 70 eksamentekste ontleed ten einde vas te stel of daar leksikale kohesie geidentifiseer kan word. Die digtheid van leksikale kohesie tussen die eerste en laaste paragrawe van hierdie tekste en die opdrag is gekorreleer met die metings van drie onafhanklike evalueerders. Verder is die digtheid van die leksikale kohesie tussen hierdie paragrawe en die opdrag ook gekorreleer met die akademiese meriete. Daar is bevind dat daar 'n hoogs betekenisvolle verband bestaan tussen die digtheid van die leksikale verband tussen die slotparagrawe van die genoemde tekste en die opdrag enersyds en die koherensiemeting van hierdie tekste andersyds.
Databáze: OpenAIRE